Frankfurt (Oder)

Frankfurt (Oder)

Kaart Euroregion Emblem
Wapen
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Brandenburg
 Koördinate 52°51′N 14°33′O / 52.850°N 14.550°O / 52.850; 14.550
 Stigting 13de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 147,61 vk km
 Hoogte bo seevlak 40 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2013) 58 018[1]
 - Bevolkingsdigtheid 393/km²
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester René Wilke
 Amptelike Webwerf frankfurt-oder.de

Frankfurt (Oder) is 'n stad in die deelstaat Brandenburg (Duitsland) met 'n bevolking van meer as 58 000. Die stad lê teen die westelike oewer van die Oderrivier, teenoor die Poolse stad Slubice. Frankfurt (Oder) is die geboortestad van die Duitse digter Heinrich von Kleist (1777-1811) en staan vandag ook bekend vir sy Duits-Poolse universiteit Viadrina.

  1. Statistik Berlin-Brandenburg

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search